Laerskool Naudéville in Welkom, is baie trots op Jandré van Brakel wat gekies is vir die Lejweleputswa Skaakspan.