Albert van Staden van Laerskool Naudéville in Welkom, het ‘n silwer medalje ontvang in 50m Rugslag

en Brons in die 50m Vlinderslag tydens die Noord-Vrystaat Swemkampioenskappe.

Baie geluk, Albert!