Laerskool Naudéville in Welkom is trots op hul leerders wat ingesluit is in die Lejweleputswaspan wat 18 Augustus in Bloemfontein aan die Vrystaatkampioenskappe in landloop gaan deelneem.

Foto bo: vlnr: Aiden Schoeman, Henre Roussouw, Marnus Maritz, Marko van Jaarsveld, Dewan van Jaarsveld, Cara Claassen, Juliette Schoeman en Jenna-May Matthysen.