Baie geluk aan die Junior Skaakspan van Laerskool Naudéville wat die sirkel wenners was en 3de eindig in die Lejweleputswa Liga.

Baie mooi gespeel!

Vlnr: Jandré van Brakel, Keegan Davis, Diaan van Brakel, Adriaan du Toit, Owen Bekker en U-vanka Bolton.