Laerskool Naudéville in Welkom, het hul Hoofleiers vir 2020 aangekondig: Renche Roelf – onderhoofdogter, Mianique Lombard – hoofdogter, Ewald Booyens – hoofseun en AJ Gouws – onderhoofseun.

Baie geluk!