Devon Cotty en GJ Wessels van Laerskool Hennenman is in die VS atletiekspan opgeneem om aan SA’s te gaan deelneem. Devon Cotty is vir 0/11 gewigstoot en GJ Wessels vir 0/11 verspring.

Baie geluk en sterkte met die SA’s manne!

Foto bo: Devon (links) en GJ (regs)