Fichies in die Mangaung Metro Krieket Span opgeneem

Laerskool Fichardtpark van Bloemfontein is baie trots op hul 5 krieketspelers wat in die Mangaung Metro Krieket Span opgeneem is.
o/13 A Dogters: Lune Flanegan en Shanique Jansen van Rensburg
o/13 C – Eben Botha, o/11 A – Cullen Kakora en o/11 C – Stiaan Kruger

Laerskool Fichardtpark rubyspelers in Vrystaat 7’s span opgeneem

Die Fichies van Bloemfontein is baie trots op hul 3 rugbyspelers, Jaco Grobbelaar, Janco Mollentze en Devante Claassens wat in die Vrystaat 7’s rugby span opgeneem is.