15 Fichies het deelgeneem aan die ATKV Redenaars en hierdie nege sterre is deur na die volgende rondte wat op 25 Mei in Kroonstad plaasvind. Fichies, julle skitter! Susan Fowler, Eben Sander, Janco Hoffman< Josua Deacon, Suné Deacon, Tienike Fick, Lisa Botha, Carlise Botha Franco Deacon! #ErvaarDieVerskil #Fichies #ATKVRedenaars #ATKV #Redenaars #Skitter