Elfred Fleischman, Graad 7, het deelgeneem aan die UV Expo op Saterdag 11 Augustus, Kategorie “Innovation and Technology”.

Hy behaal silver en om alles te kroon, vaar hy die beste in sy kategory van al die Hoër- en Laerskole en is genomineer vir die nasionale kompetisie. Geluk Elfred.

Jy maak Fichies trots!