Laerskool Bloemfontein het onlangs hul hoofleiers vir 2020 aangekondig. Die hoofseun is Lelo Makapan, die hoofdogter is Brooke-Lee Jaftha, die onderhoofseun is H.G. de Lange en die onderhoofdogter is Melinke Benadie

Baie geluk!

Op die foto bo:

Vlnr: H.G. de Lange, Lelo Makapan, Brooke-Lee Jaftha en Melinke Benadie