Drie leerders van Laerskool Bloemfontein het die afgelope naweek die Vrystaat verteenwoordig by die S.A. Streekskampioenskappe in Klerksdorp. Baie geluk met jul toekennings!

Op die foto bo:

V.l.n.r. Lohan Diedericks verwerf ‘n goue medalje, Andre Boshoff verwerf ‘n silwer medalje en Ivan de Beer verwerf ‘n brons medalje.