Matthew Badenhorst en S.J. van Rooyen (op die foto bo) van Laerskool Bloemfontein het goed presteer tydens die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes.  Beide leerders het ‘n brons medalje ontvang.

Baie geluk!