Laerskool Bloemfontein se leerders het op Saterdag, 9 Februarie, deelgeneem aan die Laerskool Fichardtpark Uitnodigings byeenkoms en het baie goed presteer.

Voor v.l.n.r.: Tshepo Mojakisane – S/12 1200m 5de plek; Fagan Elias – S/10 Hoogspring 2de plek; Jarryd Lubbe – S/10 Gewigstoot 5de plek; Lohan Diedericks – S/10 Hoogspring 6de plek; Thuli Moketsi – S/08 60m 6de plek; Ferdict Elias – S/10 1200m 5de plek; Busi Mathumba – D/10 Hoogspring 6de plek en Shulene Coenraad D/10 100m 5de plek.

Agter v.l.n.r.: Dayron Baadjies – S/11 Hoogspring 5de plek; Arden Jonker – S/13 Spiesgooi 4de plek – Leah Maarman – D/11 80m 8ste plek – Abigail Adams – D/12 Hoogspring 4de plek; Micheale Hendriks – D/13 Verspring 7de plek en D/13 1500m stap 2de plek; Keileah Reid-Robertson – D/12 Spiesgooi 5de plek; Elsje-Mari Milne – D/13 1500m Stap 1ste plek; J.J. Terblanche – S/13 1500m Stap 1ste plek.

Baie geluk en sterkte met eerskomende Vrydag se byeenkoms.