Die Kovsies Grey Kollege tennistoernooi het die afgelope naweek plaasgevind en 8 van Suid-Afrika se top tennisskole het deelgeneem.

Grey Kollege het ‘n brons medalje verower.

Round Robin:

Grey klop Paarl Boishaai 6-3

Grey klop Pretoria Boys High 9-0

Grey klop Affies 7-2

 

Semi-finaal

Grey verloor teen Hoërskool Waterkloof 2-5

In die uitspeelronde, klop Grey vir Paarl Boishaai 5-1 om derde te eindig in hierdie toernooi.

Finale uitslae:

  1. Hoërskool Waterkloof
  2. Paul Roos Gimnasium
  3. Grey College
  4. Paarl Boys’ High
  5. St Stithians Boys’ College
  6. Afrikaanse Hoër Seunskool
  7. Pretoria Boys High
  8. Kearsney College