By President Brand Primêre Skool,  mag leerders gedurende die somermaande kaalvoet skooltoe gaan, maar op Vrydag, 28 Oktober 2016 het die hele skool, personeel inkluis, die dag tot groot vermaak van die leerders kaalvoet aangedurf!

Op die foto bo:

Tot groot vermaak lê meneer Louis Smith (skoolhoof) tussen die leerders op die blokke.