Juwen Potgieter van JF is in die o/16A-Vrystaat Skaakspan ingesluit en het die afgelope vakansie aan ‘n skaaktoernooi in Boksburg deelgeneem.