By die interprovinsiale landloopbyeenkoms te Bloemfontein het Jordania se atlete goed gevaar.  Hulle het die volgende plekke behaal:

Marcu van Dyk – 36ste

Andrea Steynberg – 3de

Jurie Wessels -24ste

Ruan Lombaard – 28ste

Dit is baie mooi prestasies, as in ag geneem word dat daar by party ouderdomsgroepe meer as 50 atlete deelneem.