Die eerste meisies hokkiespan het hul Oos-Vrystaat liga gewen! Hiermee kwalifiseer hulle om aan die Chapion of Chapions toernooi te gaan deelneem in Port Elizabeth gedurende die komende vakansie. Ons seuns hokkiespan het ook reeds hievoor kwalifiseer.

Agter: René van Zyl, Anseri van Niekerk, Zani Oosthuizen, Solé Meads, Leoné Lubbe, Monique Austin, Yollie Fourie, Alicia Smit, Erika Knobel

Voor: Ismari Bouwer, Anli Meads, Elmé Pretoruis, Chandré Miles, Rozanne Smit