Johanita Scholtz van JF het die afgelope vakansie die volgende Pluimbal prestasies behaal:

Botswana Internasionaal (Goud – Senior vlak – Enkels)

Zambië Internasionaal (Brons – Senior vlak – Enkels)

SA Junior Internasionaal (Silwer – Enkels en Dubbels en Goud – Gemengde dubbels)