(Foto’s verskaf)

Joanice Pretorius Gr9, van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het Saterdag 29 Februarie deelgeneem aan SAARA NOORD WES Liggeweer Ope, dogters 0/16.
Sy behaal op 10m skiet 5de plek, 3de Plek dogters 0/16 en algeheel 8ste.

#trotsrooi

#sykánskiet