Atletiek Suid-Vrystaat – Motheo Xhariep Kampioenskappe

Die Primêre Skool Jim Fouché het vir die eerste keer in die geskiedenis, die skild vir die beste 0/10 seuns-atleetgroep verower.  JF is voorwaar trots op hierdie wonderlike prestasie.

VLNR: Conrad van der Zwaard, Justin Haupt, Daniël Ashkettle, Duard Bester