Die volgende leerders van JF het medaljes ontvang tydens die Eskom Ekspo wat onlangs plaasgevind het en dring sodoende deur na die Nasionale Ekspo:

V.l.n.r:  Laenita Laubscher (Gr. 11 Goud) ; Janke Eloff (Gr. 9 Goud) ; Driaan-Lou Kemp (Gr. 9 Goud)

Christiaan Minnie (Gr. 9 Goud) en Ettienne Beckmann (Gr. 10 Goud)