Nathan Janse van Vuuren van Hoërskool Jim Fouché, het tydens die Amateur Stoei Kampioenskappe ‘n goue medalje verower en word aangewys as die SA- kampioen: Grieks Romeins 2019 vir Seuns o/15.

Baie geluk, Nathan!