Baie geluk aan JB Rouwenhorst van Hoërskool Fichardtpark wat ‘n goue en brons medalje in karate behaal het by die Sa’s.