Leerders van Hoërskool Hoopstad het aan die “IFAA Dance and Modelling Championships” in Windhoek, Namibië, deelgeneem en baie goed presteer.

Die prestasies is as volg:

Windhoek:

Clemé Labuschagne:
Ballet 89.5% -1ste plek
Modern 86.3% – 2de plek + spesiale trofee vir goeie danser
Open 88.05% – 1ste plek
Tap 85.65% – 1ste plek

Lize Jansen van Vuuren:
Modern 83.3% – 3de plek + spesiale trofee vir persoonlikheid

Cailin Labuschagné:
Ballet 91% – 1ste plek + trofee vir Ballet ouderdomme 3-18jr
Modern 89.4% – 1ste plek +spesiale trofee
Open 90.5% + spesiale trofee vir netjiese danser
Tap 85.65% – 1ste plek + vir Tap ouderdomme 3-18jr asook trofee vir goeie tegniek
Sy ontvang ook ‘n trofee vir beste danser 11-14jr ongeag die dansstyl.

Swakopmund:

Clemé Labuschagné:
Ballet 91% -1ste plek + spesiale trofee vir Ballet 3-18jr
Modern 89.4% – 1ste plek + spesiale trofee vir musikale en netjiese danser
Open 90.5% – 1ste plek + spesiale trofee vir goeie tegniek

Lize Jansen van Vuuren:
Modern 88.5% – 2de plek + spesiale trofee vir verskeidenheid dansbewegings.

Cailin Labuschagné:
Ballet 90% – 1ste plek
Modern 89.75%
Open 85.75%
Tap 90.75% – 1ste plek + trofee vir beste tapwerk asook trofee vir Tap ouderdomme 3-18jr

Baie geluk, meisies.

Hoopies is baie trots op julle!