Hoërskool Witteberg, Bethlehem, het ‘n baie suksesvolle 2020 Valentynsbal aangebied. Die seniors het die koppe weer laat draai met hulle pragtige voorkoms gisteraand.

#diehelenag word daar gedans op die kampus.