Na afloop van vandag se prysuitdeling, het Hoërskool Witteberg van Bethlehem hul nuwe hoofleiers bekend gemaak.

Voor vlnr: Marnus Zaaiman – SR Voorsitter en Hoofseun en Chrisné Kruger – Hoofmeisie

Middel vlnr: Paul Motloung – Onderhoofseun Sport, Dian Honiball – Onderhoofseun Akademie, Lize-Mari van Niekerk – Onderhoofdogter Akademie en Shannon Freeman – Onderhoofdogter Kultuur,

Agter vlnr: Hanrique Grobler – Uitvoerende Komitee Voorsitter, Marco Bezuidenhout – Onderhoofseun Sosiaal, Ian Cilliers – Onderhoofseun Kultuur,

Saroné Grobler – Onderhoofdogter Sosiaal en Anroné van Tonder – Uitvoerende Komitee Voorsitter

Afwesig: Jessica Nel – Onderhoofdogter Sport

Baie geluk! Wittes sien uit na julle voorvat en vasvat!