Leer Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se onderwysers beter ken.

Naam en Van: Delene Kleynhans

Geboortedatum: 15 Nov 1994

Waar het Juffrou matrikuleer? Witteberg

Posbeskrywing by Witteberg: Gr 8 Rek, Gr 10 en 11 Ekonomie, Gr 11 en 12 Besigheidstudies

Gunsteling akteur: Channing Tatum

Gunsteling aktrise: Drew Barrymore

Gunsteling liedjie: Kan regtig nie kies nie, enige iets behalwe jazz.

Gunsteling fliek: Australia (al huil ek elke keer)

Gunsteling kossoort: Pizza en pasta, of braaivleis.

Wat doen Juffrou tydens lock down? Bak lekker, eet lekkerder en het ‘n bok geskiet

Wat is Juffrou se gunsteling sê-ding? “Shhhh-up”