Leer Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se onderwysers beter ken.

Naam en Van: Gustav Dreyer

Geboortedatum: 16 April 1994

Waar het meneer matrikuleer? Hoërskool Witteberg

Posbeskrywing by Witteberg: Bemarkingshoof

Gunsteling akteur: Adam Sandler

Gunsteling aktrise: Rebel Wilson

Gunsteling liedjie: Enige iets van Spoegwolf of Almero

Gunsteling fliek: White House Down

Gunsteling kossoort: Pasta

Wat doen meneer tydens lock down? Ek wou transformeer maar toe word ek ‘n dubbel Dreyer en Doen wasgoed, skottelgoed, was vloere en maak kos. Mnr Magnus wen al die pad.

Wat is meneer se gunsteling sê-ding? “Jy is ‘n Meesterstuk. Die skool verdien jou nie”