Hoërskool Witteberg se moeder-dogtertee

Tydens vanjaar se moeder-dogertee wat Witteberg se netbal aangebied het op die 4de Feb 2017 was die dames vermaak met die nimlike Kevin Leo. Hy het behoorlik die dames se voete onder hulle uitgeslaan.

Witteberg meisies wat ook hierdie tee bygewoon het is van links: Jana de Villiers, Chrisne Kruger, Joane Fourie, Jakkie Cilliers, Anneke Potgieter, Sure Fourie,  Aroné van Tonder, Lize-Marie van Niekerk, Saroné Grobler, Ilene Beukes, Michelle Pieterse, Jessica Nel, Janneke Venter, Jonine Strydom en Angelique Lodewyk