Goud

Drie leerders van Witteberg het goue toekennings ontvang by die jaarlikse Eskom ekspo.

Mariska Miles (heel links) ontvang ook die toekenning vir “Best Female” en “Best Agricultural”.

Hulle is almal van links:

Mariska Miles, Salé Opperman, Rizél du Plessis en Marnus Zaaiman

ESKOM EKSPO - SILWER

Silwer

Coenie Dowling, `n leerder aan die Hoërskool Witteberg het `n silwer toekenning ontvang vir sy projek “ AHS – Anti Hijacking System” op die jaarlikse Eskom ekspo.

Eskom Ekspo Brons

Brons

Hoërskool Witteberg leerders wat op die jaarlikse eskom ekspo brons toekennings ontvang het is van links;

Elrine Zwarts, Angela Wheatly, Caitlin Olivier, Dané Dercks, Tekano Motholo