Hoërskool Witteberg van Bethlehem se 1ste span 7’s het 2de geëindig na afloop van die Griffons Sewes dag wat aangebied is deur Witteberg op die 1ste September.

Die finale posisies is: 1ste Goudveld Hoërskool, 2de Hoërskool Witteberg, 3de Hentie Cilliers en 4de Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Foto Voor vlnr: Henrico Janse van Rensburgm Marnus Nel, Fritz Crous en Tshepiso Mzizi

Middel vlnr: Fernando Gelantd, Juan-Roscoe Ruiters en Lourens van Rensburg

Agter vlnr: Marinus Minnaar, Erik van Aswegen, mnr Hendré du Toit (Afrigter), Phileo Lodewyk, Niel van Rensburg, Kristian Bouwer, Mpho Ntsutle, Bradley Jacobs en mnr Christo van der Nest (Afrigter)