Nadja het op 21 April aan die Senior Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem.  Tydens die kampioenskappe behaal sy ‘n eerste plek in die paalspring vir vroue en verbeter sy haar persoonlike beste hoogte na 3.70m.  Baie geluk Nadja!

NADJA ASA SENIOR KAMPIOENSKAPPE