Witteberg se matriekklas van 2019 palm nóg puik prestasies in na afloop van die hermerk van vraestelle! Ons spog nou met `n totaal van 219 onderskeidings vir die 2019 NSS eksamen.
Die volgende leerders teken nog onderskeidings aan;

Rodé Grové – Afrikaans 79% – 80%
Geoffrey Heckroodt – Visuale Kuns – 79% – 80%
Kayla Posthumus – Wiskundige Geletterdheid – 79% – 80%
Christiaan van der Riet – Wiskundige Gelleterdheid – 79% – 81%
Angela Wheatley – English FAL – 78% – 80%
Marnus Zaaiman – English FAL 79% – 82%

Baie geluk! Ons salueer julle weereens!
#net1skool