Twee van Hoërskool Witteberg in Bethlehem se wiskunde-boffens het deelgeneem aan die Beeld, Volksblad en Die Burger se Wiskundekompetisie.

Luan de Lange en Anroné van Tonder is ingesluit in die Vrystaat se Top 20 wat gaan deelneem teen Gauteng en Wes-Kaap se Top 20.

 

Wittes is baie trots op Luan en Anroné.