Monique van der Merwe `n leerling aan die Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Protea Karatespan wat deelgeneem het aan die World Youth League Training Camp vanaf 1 – 8 Julie. Sy het ook  deelgeneem in die Cadet 54+.
Deelname vind plaas in Croatia.

 

Wittes is baie trots op Monique