Corné du Preez van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, gaan aan die Commonwealth Karate Championships deelneem vanaf 29 November 2018 tot 2 Desember 2018, Croné verwerf ook Protea klere vir U21 Kumitespan.

Baie geluk, Corné.

Die Wittes is trots op jou!