Baie geluk Monique van der Merwe van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, wat ook aan die Commonwealth Karate Championships gaan deelneem vanaf 29 November 2018 tot 2 Desember 2018.

Die Wittes is baie trots op jou, Monique!