Monique van der Merwe van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is ingesluit is in Protea Karate span wat die World Youth League Training Camp vanaf 1 – 8 Julie bywoon.

Sy neem ook deel in die Cadet 54+. Deelname vind plaas in Croatia.

Sterkte Monique! Wittes is trots op jou!