Vlnr: Nathan Helm, Annemie van Tonder en Julia de Klerk

Foto verskaf

Die Vrystaat Karate Federasie het hulle 2019 prysuitdeling gehou op Saterdag, 15 Februarie by Reynecke Park in Bloemfontein.
Met die geleentheid is leerders van Bethlehem Karate vereer deur die volgende toekennings te wen:

Ontwikkelings afdeling:
Junior Dogters karateka: Julia de Klerk (3e van links)
Kadet Dogters karateka: Annemie van Tonder (2e van links)

Elite afdeling:
Kadet Seuns karateka: Nathan Helm (1e van links)

Baie geluk!