Hoërskool Witteberg van Bethlehem se nuwe Huiskomitee vir die 2018/2019 termyn is bekend gemaak.

Huiskomitee:

Voor vlnr: Lesta Barrie, Anroné van Tonder, Annika Janse van Rensburg, Tarryn Ball, Shannon Freeman, Bianca Beneke, Lize-mari van Niekerk en Marisca Miles

Agter vlnr: Marnus Nel, Christiaan van der Riet, Dian Honiball, Paul Motloung, Geoffrey Heckroodt, Henry de Wet, Marnus Zaaiman en Leander Hayes