Die Hoërskool Witteberg se onder 16A meisies EN seuns het na afloop van hierdie seisoen deurgedring na die Vrystaatbeker wat later vanjaar sal plaasvind!

WITTEBERG O 16 HOKKIE MEISIES   WITTEBERG O 16 HOKKIE S

 

Ons by Witteberg is ongelooflik trots op ons junior spanne!