LANDLOOP 

Op Saterdag, 29 Julie, het die Wilgies gaan deelneem aan die Oos-Vrystaat Landloopkampioenskap waar 21 atlet ingesluit word in die Oos-Vrystaatspan.

Baie geluk aan die volgende atlete:

Mia Muller, Hannah Ras, Heinrich Ras, Leon de Jager, Will Roberts, Marichelle de Jager, MJ Hattingh, Christiaan van Rooyen, DP Erasmus, Henri Cronjé, Jenni Muller, Renier van Niekerk, Rikus Ras, Marx van Wyk, Rohan de Beer, Su-Marié Erasmus, Wian Muller, Jonty Graaff, Marnus Swart, Bernard Smit en Cornel Smit.

Tydens dié byeenkoms kry MJ Hattingh en Wian Muller silwer medaljes en Heinrich Ras ‘n brons medalje.  Hulle het Saterdag, 12 Augustus aan die Vrystaatkampioenskap deelgeneem in Bloemfontein.  Die uitslae van dié byeenkoms sal binnekort verskyn.  Baie geluk aan al hierdie atlete – ons is trots op julle!

Foto:

Voor vlnr:            Heinrich Ras, Hannah Ras, Henri Cronje, Mia Muller, Leon de Jager en Will Roberts.

Middel vlnr:        Wian Muller, Rikus Ras, MJ Hattingh, DP Erasmus, Marichelle de Jager, Marx van Wyk, Jonty Graaf en Jenny Muller.

Agter vlnr:           Renier van Niekerk, Rohan de Beer, Marnus Swart, Christiaan van Rooyen, Cornel Smit en Bernard Smit.