Hierdie 2 Wilgies het hulle opponente kaf gedraf tydens die Vrystaatproewe.

Baie geluk aan HG Muller wat nommer 4 in die Vrystaat B-Tennisspan is en aan Marx van Wyk wat nommer 3 in die Vrystaat A-Tennisspan is.