Hoërskool Wessel Maree VRL ontvang leerders vol kleur en vol gees – reg vir 2019

Hoërskool Wessel Maree van Odendaalsrus se VRL het hul leerders vreugdevol ontvang.

Almal is gereed vir die uitdagings van die nuwe skooljaar.