Hiermee verwelkom Hoërskool Wessel Maree van Odendaalsrus hul nuwe Adjunkhoof, Mev. M. Lombaard.

Ons vertrou dat u ‘n lang en vreugdevolle verbintenis met Wessel Maree sal hê.