Hoërskool Wessel Maree van Odendaalsrus is baie trots op Nina Schonken.

Sy het deelgeneem aan die SA Skaak Kampioenskap vir dogters o/14. Nina is gekies vir die volgende spanne: World Youth team, African Youth team, Commonwealth team en Under 16 Olimpiad Games.

Wessies is baie trots op jou, Nina!