Baie geluk aan Angelique Griebenow van Wessies wat uitstekend presteer het tydens die Freestate Dance Awards.

Sy het as volg presteer:

Eerste en derde plek vir syllabus
Twee eerste plekke vir solo Freestyle
Eerste en tweede plek vir slow dance

Wessies is baie trots op jou, Angelique!