Nina Schonken van Hoërskool Wessel Maree in Odendaalsrus, het verskeie toekennings ontvang tydens die Freestate Dance Awards.

Rock and Roll 3de plek in die champ section
Freestyle couples 4de plek in champ section
Syllabus slow dance 5de plek
Freestyle medals 6de plek

Cheetah challenge:

Rock and Roll 1ste plek in champ section
Freestyle couples 5de plek in champ section.

Baie geluk, Nina. Wessies is trots op jou!