Hoërskool Vrede het onlangs hul top 3 akademiese leerders in GR 6 bekend gemaak.

Hulle is Anika Meaker met 89.33%, Mia Geldenhuys met 86.33% en Karlien Cilliers met 84,83%.

Vlnr: Anika Meaker, Mia Geldenhuys en Karlien Cilliers